i like :

My Blomme :

Ek is mos mal oor blomme en sorg dat daar gereeld vars blomme op die tafel is, en het toe nou die nuwe ontdekking gemaak : http://www.bunchesforafrica.com/

Het wit baberton daisies gekoop ! dit lyk so mooi op ons donker bruin tafel !  Kan nie wag om my volgende bos bymekaar te sit nie.


oo ja... Moenie van my nuwe BAG vergeet nie... love die struk wat daai regte girly prentjie gee, en dan die "bling" saam met die "conservative" look werk net vir my !



HotStone Massage :
Okay, dit mag dalk snaaks klink maar ek was die naweek vir my eerste hotstone massage... dit was erg lekker ! Maar ek moet by se het eers my ooghare laat wax.... bietjie minder lekker maar ek het dit oorleef (het al erger wax gehad...) So tussen ons - die  warm klippe het my eers bietjie laat dink.... gaan dit nie brand nie ? le die klippe net op my rug ? toe nou nie ... ek sal dit weer doen !